Verjaarsdae
Baie geluk aan die volgende persone
Jan 21 Andre Roos
22 J. Wentworth
23 P. Lombard
23 R.Smith
24 G.D Germishuys
25 Stella Swart
30 J. Spandiel
Sloegters het weer begin, Woensdag 14 Jan
1. S. Neethling 43
2. S. Wessels 39
3. J. Nell 37
4. C. Bent 35
5. L. Sauter 35
6. T. Sauter 35
Spogtwees: EL Matthee en Sextus Neethling. Naaste aan die Penne: S. Neethling, Charlie Bent en Piet du Toit.
Vrydag Kompetisie 9 Putjies 16 Jan (borg OK)
1. L. lombard 19
2. J. Nell 18
3. ET Engelbrecht 18
4. D. Victor 17
5. G. Hunt 17
Spogtwee: A. Coetzee en D. DE Kock wen die naaste aan die pen.
Saterdag Houespel (borg Kleinbaai motors) 17 Jan
Naaste aan die Penne: Toni Putzi en Tony Sauter
Spogtwees: Tony Putzi en Dickie de Kock
Arend aangeteken op no 1: Leon Hattingh
1. Johan Coetzee met 'n pragtige 66 netto
2. Solly Wessels kort op sy hakke met 67
3. C. Bent 71
4. Dawie Rossouw 71
5. D. vd Merwe 72
EERSTE STEAKAAND VAN 2015!!!!!
30 JANUARIE (NET R50) BESPREEK BY DIE KLUB
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com