Eerste Skooldag vol Pret

Eerste Skooldag vol Pret

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Courant het die rondte van Vader Cloete gedoen en weer eens tot die gevolgtrekking gekom: Die omgewing mag maar trots wees op die verskeidenheid van skole in die omgewing. Enkele basiese statistieke vir 2015 word verskaf, wat net voorlopige statistieke is. Die skole is Laerskool Gansbaai, Gansbaai Primêr (Blompark), Masakhane Primary School, Die Bron Primêr (Stanford), Laerskool Okkie Smuts (Stanford), St Paul’s Laerskool (Buite Stanford) en Fynbos Akademie (Buite Stanford), asook die omgewing se prestige hoërskool, Gansbaai Academia.

Gansbaai Academia: Skoolhoof: Tommy Wilson en die skoolleuse is “Extedere Alas Verstri” (Sprei jou Vlerke). Statistieke: Gr 8 - 360 leerders (5 klasse); Gr 12 - 90 leerders (3 klasse); Totale aantal leerders is 750, met 26 onderwysers.

Laerskool Gansbaai: Skoolhoof: Eben van der Merwe en die skoolleuse is “Werk en Bid”. Statistieke: Gr R - 42 leerders (2 klasse); Gr 1 - 42 leerders (2 klasse); Totale aantal leerders is 350, met 18 onderwysers.

Gansbaai Primêr (Blompark): Skoolhoof: Tommy Volkwyn en die skoolleuse is “Kennis Beskerm”. Statistieke: Gr R - 53 leerders (2 klasse); Gr 1 - 83 leerders (2 klasse); Totale aantal leerders is 574, met 20 onderwysers.

Masakhane Primary School: Skoolhoof: Victoria Mani en die skoolleuse is “Perseverance is the Key to Success”. Statistieke: Gr R - 90 leerders (3 klasse); Gr 1 - 100 leerders (3 klasse); Totale aantal leerders is 650, met 17 onderwysers.

Die Bron Primêr (Stanford): Skoolhoof: Lionel Pedro en die skoolleuse is “Kennis is Mag”. Statistieke: Gr R - 54 leerders (2 klasse); Gr 1 - 58 leerders (2 klasse); Totale aantal leerders is 507, met 19 onderwysers.

Laerskool Okkie Smuts (Stanford): Skoolhoof: Kobus Koekemoer en die skoolleuse is “Excelsior” (Altyd Hoër). Statistieke: Gr R - 25 leerders (2 klasse); Gr 1 - 30 leerders (2 klasse); Totale aantal leerders is 234, waarvan 53 koshuisleerders is, met 18 onderwysers.

St Paul’s Laerskool (Buite Stanford): Skoolhoof: Jacques Korkie en die skoolleuse is “Press on” (Druk deur). Statistieke (verskil van groter skole): Gr 5 (8 leerders), Gr 6 (10 leerders), Gr 7 (2 leerders); Totale aantal leerders is 20, met 2 onderwysers.

Fynbos Akademie (Buite Stanford): Skoolhoof: Joanie Smith en die skoolleuse is dieselfde as St Paul’s, “Press on” (Druk deur). Statistieke (verskil van groter skole): Gr RR (10 leerders), Gr R (8 leerders), Gr 1 (6 leerders), Gr 2 (9 leerders), Gr 3 (11 leerders) en Gr 4 (9 leerders); Totale aantal leerders is 53, met 6 onderwysers en administratiewe personeel.

Hardus Botha

Hooffoto onderskrif: Met die opening van die skole het dit “gewemel” van Gr R’e wat vanjaar vir die eerste keer skool toe is, asook groot klasse wat met Gr 1’s gevul is en wat vanjaar groter skoolskoene gaan dra. Hierdie opgewonde groepie is Laerskool Gansbaai se Gr R’e.  

Eerste Skooldag vol Pret

Trots op Skole

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles