Sesde groep graad agts vir Academia

Sesde groep graad agts vir Academia

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

2015 is die begin van die sesde jaar van Academia. Vanjaar is daar byna 200 graad agts, almal met blink oë en opgewondenheid oor die nuwigheid van hoërskool. Die leerders het reeds op Dinsdag, 20 Januarie by die skool aangemeld om hul handboeke te ontvang en in klasse ingedeel te word.

Soos in lyn met die tradisie van die skool, is die groep die eerste week Nemos genoem, soos in die gewilde fliek “Finding Nemo,” want hulle is maar nog verlore in die begin. Die hoogtepunt was Vrydag, 23 Januarie toe die leerders ingelyf is as ware Sharkies. Eers was daar groep – gees gebou en lede vir die VRL genomineer, asook ‘n toets oor die skool se geskiedenis. So ‘n inlywing kan ook nie plaasvind as daar nie ‘n konsert ook bygegooi word nie. Die groep leerders het getoon daar is baie talent en ons sien uit na ‘n groot toevloei na die koor en drama. Die kersaansteek geleentheid is een van die vele tradisies wat die skool al gevorm het en is ‘n baie spesiale oomblik.

Liezel Mostert

Sesde groep graad agts vir Academia

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles