Gholfnuus (29 Jan 2015)

Die volgende persone is nog 'n jaar ouer!! Baie geluk aan die volgende: 

Februarie 1  C G De Kock

                4  W Kalunder

                4  S Donnelly

                4  JB Germishuis

Woensdag

21 Januarie  Sloegters

1. Daan Victor      39

2. Tony Sauter      38

3. Jan Le Roux     38

4. Leon Hattingh  37  

Naaste aan die Penne: Solly Wessels,  Koos Myburgh en Tony Sauter.  

Vrydag Hoenderkompetisie  23 Januarie

1. Andre Roos  20

2. George Hunt  19

3. Daniel van der Merwe  18

4. Tony Sauter  18

Naaste an die pen:   Pierre Pieterse

Saterdag 24 Jan Ind Stableford

Die feit dat agt van ons spelere nie kon deelneem nie, as gevolg van die liga, het daar nog steeds in die twintig spelers deelgeneem. 

1. Jakkie Beukes      38

2. Bobby Brandt       37

3. Dawie Rossouw    37

4. Jan Le Roux         36

5. Marleen Davin     36

6. Steve Muller        36

Naaste aan die penne: Bobby Brandt, Peter Loubser en Jakkie Beukes  en net een spogtwee:  Bobby Brandt. 

Die Liga span het ons naam hoog gehou en Arabella met 7-1 geklop. Groete

 GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Vlnr (Agter): Daan Victor, Leon Hattingh, Bev Swart, Charlie Bent, George Hunt en Daniel van der Merwe.  (Voor): Francois van der Merwe en Jacques Nell (kaptein).