Sakekamerprojek

Een van ons lede het reeds van die Ex-change program gebruik gemaak, terwyl nog twee binnekort sal gaan. Ex-Change is ‘n Belgiese organisasie waar besigheidsmense hulle kundigheid gratis beskikbaar stel om bestaande klein en meduim besighede te ondersteun. (www.ex-change.be) Ons het baie goeie en positiewe terugvoering vanaf die eerste lid wat die geleentheid benut het, gekry. Gansbaai Sakekamer is deur Productivity SA genader wat deur die DTI ondersteun word - hulle bied ‘n gratis werkswinkel aan vir besighede: The Workshop Challenge Program-me. Gansbaai Sakekamer sal graag so ‘n werkswinkel reël, maar ons wil eers die gevoel van die lede en besighede toets. Sou julle in so ‘n gratis program belangstel, laat weet asseblief teen 10  Februarie.

(info@gansbaaibusinesschamber.co.za) A Company named Skylar has been awarded the rollout of the Liberty Life Financial Wellness Training in the Western Cape. The training is NO CHARGE to business and organisations wanting to train their staff on this programme. The training is particularly relevant to organisations who have staff with high loans/debt, inadequate savings and excessive garnish orders. We need a minimum of 25 people to attend the training. Please inform us if you are interested in this opportunity before the 10th of February 2015. The businesschamber’s Annual Meeting is scheduled for the 10th of March 2015 at the Birkenhead Boatclub, 18:30 for 19:00. We would like to use this opportunity to elect the next year’s management, discuss the report for the subsequent year and celebrate the business-chamber-of-the-year-award with a delicious dinner.

Gansbaai Sakekamer

Gansbaai Sakekamerprojek