Laerskool Gansbaai Kleuresport

Op Donderdag, 29 Januarie en Vrydag, 30 Januarie het Laerskool Gansbaai hul jaarlikse Kleuresport aangebied.

Ouderdomswenners: Voor vlnr:  Joy Hans en Hugo Bester (0/7); Joani-Lee Vos (0/8). Middel vlnr: Phillip Olivier (0/8); Nel Stieger en Ralph Smit (0/9); Gené Cornelius en Daniel Hanekom (0/10). Agter vlnr: AJ Bosch & Anrie van Niekerk (0/11); Adrian Hage  en Caitlyn Otto (0/12); Jacques Augustyn en Fiona Fourie (0/13).
Rekords: Voor vlnr: Nadia Jantjies (Gewigstoot); Joy Hans (80m); Ralph Smit (60m & 80m). Agter vlnr: Caitlyn Otto (Spiesgooi & Diskus); George Groenewald (Gewigstoot); Chloé Coetzee (80m); Niel Engelbrecht (Diskus); Jurie-Johann Groenewald (150mH); Fiona Fourie (200mH, 100m, 200m)
Gansbaai Laerskool Kleuresport 3
Gansbaai Laerskool Kleuresport 4
Gansbaai Laerskool Kleuresport 5