Gholfnuus (5 Feb 2015)

Gholfnuus (5 Feb 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Verjaarsdae hierdie week

Z.H. de Beer  9 Febr

J. Muller en MJ Burden  albei op die 11de

Baie geluk!!!

Woensdag  Sloegters 28/01 2015

1.Marleen  Davin  met 'n uitstekende 44 pte

2.  Bev Swart met 'n bruto 79 en 42 pte

3.  Leon Lombaard  40

4.  Daan Victor        39

5. Rupert Roux, Gina Esterhuizen en Dawie Viljoen volg daarna almal met 38 punte. Spogtwees:  Net een en behoort aan Dickie de Kock. Naaste aan die Penne: Weer eens Dick de Kock en Jan Oberholzer. 

Vrydag Hoenderkompetisie  30 /01/15

1. Jakkie Beukes  21

2. J. Potter            20

3. D. Victor          19

4. P. Pieterse        18

Spogtwees: J. Nell en J. Oberholzer

Saterdag Betterball   31/01/15

Spogtwees:  Lieb Louw, Daniel van der Merwe en D Victor.

Naaste aan die Penne:  J. Nell, M. Bury en R. Roux.

1. Andre Gouws en Johan Coetzee seevier met 47 punte. 

2. J. Nell en M. Bury                                            46

3. B. Swart en A Kent                         46

4. G. Esterhuizen en F. van Eeden    45

5. L. Louw en P. Loubser                   44

Die steakaand was 'n reuse sukses. Dankie aan almal wat dit bygewoon het.

2014 is verby en die Gholfklub bedank die volgende:

Die komitee (onder leiding van Bev Swart) wil graag die volgende instansies, besighede en persone bedank. Sonder hierdie mense kon die Gholfklub nie so 'n suksesvolle jaar beleef het nie. Die  bedankings is nie in volgorde van belangrikheid nie.

1. Gansbaai Classic : Hier moet een naam uitgesonder word: Freddie Engelbrecht. Hy het die eerste drie dubbel pryse geborg, wat 'n groot bedrag behels het. Ander instansies en persone wat hierdie dag geslaag gemaak het, is die volgende: Zonart, APT, Daniel van der Merwe, White Shark Guest House. DR JP Bosman, Norman Fischer, Pearly Beach Club, Daan Victor, Ralph Immelman, Light House Tavern en SH-ZEN AFRCA (Michelle de Jager).                   

2. BUILT IT (altyd 'n baie geslaagde dag) - Hier moet Eddie Burger genoem word. 

3. Interdorp kompetisie (gereël deur Sextus Neethling) en geborg deur Christie Munro en Jacques Nell. 

4. Thorborn Security. Dank aan Dave Hitckock.

5. Vrouedag (gereël deur Jannie Brandt) en geborg deur Goosebay Paints (Andre en Steffie Oosthuizen).

6. Gansbaai Beeskraal-Ope - Dank aan Zonart en APT.

7. Olof Bergh dag: Dankie aan Keith en die Harris Familie vir hulle groot bydrae.

8. Prime Cut Meats - Gereelde maandelikse borg.

9. OK Foods Gansbaai: Gereelde weeklikse borg.

10. Hermanus Bottlestore: Dankie Christo vir jou gereelde maandelikse borg. 

11. Kleinbaai Drankwinkel: Sakkie ons kan altyd op jou staatmaak vir die maandelikse borg.

12.  Castle Light. Hierdie borgdag bring ook 'n groot bydrae in.

13. Laaste maar nie die minste nie:   ONS LEDE!!!!!  Daar word gereeld op hulle gesteun vir bydraes. 

MAAR ONS GEE EN HULP AAN DIE VOLGENDE:

1. De Kleine Gansies

2. Gansbaai Academia

3. Herberg-aan-See 

4. Laerskool Gansbaai  (nie net geldelik nie, maar ook  vry afrigting en voorsiening van gholfstokke)

5. Gansbaai Sakekamer

6.Sanlam  (wat gewoonlik baie inbring vir hierdie Vereniging)

ONS HOOP EN VERTROU DAT 2015 DIESELFDE,

 INDIEN NIE BETER, VIR DIE GHOLFKLUB SAL VERLOOP.

 Gholfgroete  Jannie

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (5 Feb 2015)

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles