Project Winter Warmth

Riana de Coning, Counsillor for Ward 2 Overstrand, plan to bring some warmth to the pre-schoolers in the whole Gansbaai area, this coming winter, by providing each of them with a hand knitted cap and mittens.

“Community members are urged to donate a ball of wool and the ‘knitters’ in our mist, to volunteer to do the knitting,” she said. “For the purpose of this project a container, clearly marked with the DA slogan, is available at Needles and Pins, in the White Shark Junction shopping centre Gansbaai, where a ball of wool can be bought for a mere R20 and placed in the box.”

Daar sal ook ‘n lys beskikbaar wees waar vrywilligers vir stik- en breiwerk hul kontakbesonderhede kan neerskryf. Wol en patrone sal dan aan hulle besorg word. “Gedurende die wintermaand van 2015 kan ons kinders warm en gelukkig wees, met die wete dat daar volwassenes is wat werklik omgee. Sy sê die hoofdoel is om die gemeenskap aan te moedig om wol vir die projek te skenk.

Belangstellendes kan vir Riana by 083-597-2781 kontak, of stuur ‘n e-pos aan haar by rdc@axxess.co.za.

Hardus Botha

 ‘n Vrolike oomblik met opgewonde Cool Kids kleuters, met mnr Masizole Mnqasela (Lid van die Provinsiale Parlement) links en rdl Riana de Coning regs voor
Die “model”, Jana Coetzee van Cool Kids, vertoon haar warm nussie en handskoene saam met rdl Riana de Coning en mnr Masizole Mnqasela
Die DA-boks vir wol vir die winter by Needles & Pins