Verjaarsdae wat herdenk gaan word:
Febr 21 V. Pearson
B. DE Swart
24 G. Beck
26 Louis vd Vyver
27 Cecile Hanekom
Baie geluk aan julle almal!
Woensdag 11 Februarie SLOEGTERS
1. S. Muller 39
2. R. Brandt 39
3. L. Lombaard 37
4. J. Kruger 37
Die volgende 4 spelers het almal 36 punte behaal naamlik D. Victor, D. De Kock, E. Engelbrecht en P. Pieterse.
SPOGTWEES: E. Engelbrecht en Bev Swart. Naaste aan die penne: S. Wessels en E. Engelbrecht.
Vrydag 13 Februarie Hoenderkompetisie
1. L. Hattingh 18
2. A. Roos 16
3. J. vd Walt 16
Leon Hattingh het die enigste spogtwee gehad en was ook die naaste aan die pen op no. 8.
Saterdag 14 Februarie Die gevreesde houespel
1. Sollie Wessels loop weg met die eerste prys met 71 netto.
2. R. Brandt ook met 71 netto word uitgetel en kom tweede.
3. E. Engelbrecht het ook die uittel verloor en verdien derde plek met 71 netto.
4. D. Victor 72 netto
5. Johan Coetzee 72 netto
Naaste aan die Penne: E. Engelbrecht, R. Brandt en D. Victor
Spogtwees: R. Brandt en J. Thompson (hy het weer vir ons kom kuier. Ons mis jou John!!). Die klub wens ons liga span net die beste toe vir hulle wedstryd teen Caledon Saterdag21 Februarie!!
Klubkampioenskappe vind plaas op 28 Februarie. Kom skryf in manne!!!
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com