Franskraal Rolbal Nuus (19 Feb 2015)

Franskraal Rolbal Nuus (19 Feb 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Woensdag 4 Februarie, het ons plaaslike Besigheidsliga 'n aanvang geneem.  Agtien spanne neem hieraan deel.   

Aangesien hierdie nie spelers is wat afrigting ontvang het, en nie gereelde spelers is nie, kon daar nie verwag word dat algemene spel waffers sou wees nie.  Ons was egter aangenaam verras met die goeie spel wat deur die deelnemers gespeel is.  Van die deelnemers het egter getoon dat hulle nog nooit voorheen aan rolbal blootgestel is nie.  Dit was opmerklik dat hulle, hoe meer vertroud hulle met die hantering van die rolballe geword het, beter spel begin lewer het.  Een opmerking wat ek gehoor het, was dat rolbal baie moeiliker is om te speel as wat dit op die oog af lyk.  Met daardie stelling kan die skrywer hom vereenselwig.

Met slegs twee wedstryde agter die rug, is dit moeilik om op hierdie stadium voorspellings te probeer waag van wie die top spanne in hierdie jaar se kompetisie gaan wees.  Daar wag nog minstens vyf wedstryde om gespeel te word, en baie gaan nog gebeur voordat die wenspan aangewys word. Aangesien hierdie wedstryde op 'n Woensdag gespeel word, sal die skrywe in Gansbaai Courant nie die week se wedstryde weergee nie, maar die vorige week sin. 

Ons sal u egter op hoogte van gebeure probeer hou.  Sukses word alle deelnemende spanne toegewens, maar die belangrikste is dat u die ondervinding sal geniet. 

Rolbal groete tot volgende keer.

Philip Malherbe

Franskraal Rolbal Nuus (19 Feb 2015)

Philip Malherbe

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Stunning Deep-Sky Astrophotography: Nebulae and Galaxies

Stunning Deep-Sky Astrophotography: Nebulae and Galaxies

With the Moon out of the way and weather improving somewhat, there was a few hours gap last night for collecting a few photons.

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

See All Articles