Die Overberg Houtdraaiers Ass het ‘n naam verandering ondergaan en sal in die toekoms bekend staan as die Overstrand Houtdraaiers Gilde. Die Gilde ontmoet die 2de Donderdag in die maand om 16:00 in Kleinbaai, tensy anders besluit as gevolg van spesiale demonstrasies met gas sprekers.
Ons Februarie byeenkoms is baie goed bygewoon deur 17 lede van die 20 wat hierdie jaar aangesluit het.
Hannes het ‘n demonstrasie aangebied oor die skerpmaak en gebruik van draaibeitels, onder andere die “Skew Chissel en Scrapers”.
Hy het ook die lede gewys hoe om ‘n Straka Chuck, anders bekend as die “Hemisspherical Chuck” te gebruik en te maak.
This chuck is very safe and east to make. The costs are minimal and it is used to finish off the bottom parts of turned bowls. We would like to invite any person/persons, man or woman who is interested in wood turning and would like to learn more, to contact Rienie at 028 38 41170 or Hannes at 081 271 2312 for more information. And yes we have 2 ladies who are members of this Guild.
Draai Groete, Rienie