By hierdie byeenkoms het Joy Hans ‘n 1ste plek in die 80m losgehardloop en Fiona Fourie het ‘n 1ste plek in Hekkies en ‘n 2de plek in die 100m verower.
Baie dankie aan al hierdie atlete vir julle pragtige sportmanskap en deelname. Ongelukkig was Marzhan Roux en Gené Cornelius afwesig tydens die neem van die foto.