Boland Byeenkoms, Paarl

Die leerders op die meegaande foto is opgeneem in die Suid-Boland Atletiekspan en het aan die Boland Atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Voor vlnr: Janka du Toit, Nadia Jantjies, Karli-Mari Geldenhuys (0/10), Ralph Smit (0/9). Middel vlnr: Nadia Pieterse (0/11), Daniel Hanekom (0/10), George Groenewald, Anrie van Niekerk (0/11), Caitlyn Otto (0/12), Fiona Fourie (0/13). Agter vlnr: Niveena Jantjies (0/13), Dehan Botha (0/12), Niel Engelbrecht (0/13)