Boland Atlete

Baie geluk aan ons twee Boland-atlete, Fiona Fourie (75m Hekkies 0/13) en Niveena Jantjies (Spiesgooi 0/12) - julle maak ons besonder trots!  Dit is min dat ‘n Laerskool kan spog dat sy Hoofdogter en Onder-Hoofdogter albei Boland-atlete is!!  Welgedaan.

Fiona Fourie en Niveena Jantjies