Gansbaai Primer

Gansbaai Primêr se atletiekpresteerders, met voor vlnr Shanique Baardman, Vasti Pietersen, Shane Gouws en Shamonique Malgas. Agter vlnr Owen Sauls, German Lewis, Heinrich Minnies, Verginey Fortuin, Nikita Salo, Lee-Anne May en Allison Tobias. Hulle het almal aan Suid-Boland Atletiek in Grabouw deelgeneem, met German Lewis, Allison Tobias en Owen Sauls wat daarna aan Boland Atletiek in die Paarl deelgeneem het en nou wag Coetzenburg op hulle.