Tennisnuus (26 Feb 2015)

Tennisnuus (26 Feb 2015)

Gansbaai Courant

Op Saterdag, 21 Februarie, het die span van Gansbaai na Montagu gereis vir ons 4de wedstryd van die seisoen. Na lank bespiegel is of ons weens reën die wedstryd moet uitstel, is daar egter besluit om voort te gaan. Dit was 'n heerlike windstil dag en goeie tennis is gespeel. Die twee spanne het so goed gekompiteer dat vier van die agt wedstyde oor drie stelle beslis moes word. Gansbaai se span het uiteindelik gewen deur 5 wedstryde teen 3 te wen.

Baie geluk aan elkeen in die span: Alta van Niekerk, Lyn Bouchier, Carien Gooding, Lisel Joubert, Liandro Lodewyk, Daniël Geldenhuys, Eben Lourens en Gerhard Germishuys. Die speler van die dag was beslis Alta aangesien sy die minste spelle afgestaan het in haar maklike oorwinnings saam met Lyn en Liandro.

Eerskomende Saterdag het ons 'n loslootjie en die 7de Maart speel ons tuis teen Bonnievale. 

Sosiale tennis op Woendae vanaf 9:00 by die munisipale bane en Saterdae vanaf 14:00 by die Laerskool.

Tennisgroete, Daneel Geldenhuys

Tennisnuus (26 Feb 2015)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Wake Up and Build It

Wake Up and Build It

Stop dreaming. Wake up and Build it.

Gansbaai Build It
The Secret Shark Wedding

The Secret Shark Wedding

The secret wedding at sea.  Jonathon asked Masha for her hand in marriage and as soon as she accepted, she was to be married. 

Grootbos wins WTM Responsible Tourism Award

Grootbos wins WTM Responsible Tourism Award

The past weekend saw the World Travel Market gather for the annual WTM Responsible Tourism Awards.

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

South Africa and Gansbaai remained in the spotlight at the World Travel Market London 2017.

Earning our colours, a quick guide to our age

Earning our colours, a quick guide to our age

This is a quick guide to assist you with African penguin age identification tips.

Build It Has a New Website!

Build It Has a New Website!

The Build It group has launched a new website!

Gansbaai Build It
See All Articles