Overberg Bootklub

Overberg Bootklub

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die afgelope naweek was weer 'n groot naweek vir Overberg Bootklub. Dit was ons 2de WP Hengelkompetisie vir die jaar, maar ook ons 1ste Suidbeen wat op Struisbaai gehengel is.

Van ons klub het daar 5 bote deelgeneem, met skippers DP Buger, Wayne Middleton, Thys Louw, Lukas Holtshauzen en Gustav Groenewald. Die bemanning was voltallig en die see gunstig vir lekker hengel. Ek glo nie daar was 'n persoon wat nie 'n vis ingebring het nie. Die kompetisie het soos gewoonlik vroegoggend afgeskop en lyne-op was 4uur die middag.

By die skaal het dit gekook en daar is mooi vis ingeweeg. Kabeljou, geelstert, rooi roman, rooistompneus en tuna het hul verskyning by die skaal gemaak. Een van die visse het dit tot by die skaal gemaak, maar kon nie weeg nie omdat die helfde van die vis deur 'n haai afgevat was. Dankie aan almal wat deelgeneem het.

Ons sien uit na die volgende byeenkoms te Struisbaai, die naweek van 21 Maart.

Riaan van Staden

Overberg Bootklub

Riaan van Staden

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles