Oud Polisiebeamptes kuier saam

Die Bond van Oud-Polisiebeamptes Overstrand wat in 2010 gestig is en waarby etlike Gansbaaiers ingesluit is, het onlangs weer ‘n vergadering en ‘n gesellige funksie in die NGK se Kleinsaaltjie gehad. Weduwees van afgestorwe polisiemanne is ook lede van die bond. Op die foto is dit die Gansbaai-lede wat die byeenkoms bygewoon het.