Geluk aan die volgende lede van die klub:
F. Krugman 22 Maart
E. Engelbrecht Jnr. 23 Maart
Sakkie v.d. Merwe 26 Maart
Mag dit 'n vreugdevolle verjaarsdag wees.
Woensdag Sloegters 11 Maart
1. J. Kruger 43
2. S. Neethling 37
3. S. Wessels 36
4. S. Donnelly 35
B Swart, P le Roux and D Rossouw all had 35 points.
Nearest the pins: Bev Swart and E Engelbrecht
Vrydag Hoender 13 Maart
1. R.Roux 21
2. D. De Kock 19
3. D. vd Merwe 18
4. R. Brandt 18
Naaste aan die pen: R. Brandt
SATERDAG SANLAM KANKERDAG 14 MAART 2015
Hier bedank ons graag vir Louis van der Vyver, hierdie streek se Sanlam Verteenwoordiger vir sy bydrae vir die worsrolle na die kompetisie, die uitwerk van die pryse en al die nodige reëlings wat getref moes word. Hy het ook die deelnemers en besoekers vertel wat die dag behels en wat Sanlam alles vir Kankernavorsing doen.
Dankie Louis, jy is 'n staatmaker en hierdie klub kan altyd op jou vertrou vir 'n heerlike en goed georganiseerde dag!!!!
A Afdeling B Afdeling C Afdeling
1. D vd Merwe 33 1. R Jerrard 41 1. E Engelbrecht 41
2. D de Kock 32 2. S Wessels 36 2. D Viljoen 38
3. P Loubser 34 3. L Lombaard 36
Daar was net een Spogtwee: R. Brandt.
Naaste aan die Penne: Daniel vd Merwe en R. Jerrard.
Voorspoed aan die Liga span wat Saterdag op Bredasdorp speel.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com