Verjaarsdae hierdie week:
Ons wens julle almal net die beste toe.
Maart 26 Sakkie van der Merwe
28 J. Wahl
30 George Hunt
31 J. Hitckock
April 1 John Thompson
EL Matthee ook Troudag
Walter Strydom ook Troudag
2 Pat Lombaard
Woensdag Sloegters 18 Maart
Geen kompetisie as gevolg van Hollowtying van setperke
Vrydag Hoenderkompetiesie 20 Maart
1. L. Hattingh 21
2. G. Esterhuizen 17
3. Jack Doyle 17
4. J. Brandt 14
Saterdag 21 Maart Ind Stableford
1. Gina Esterhuizen 39
2. S. Muller 36
3. Solly Wessels 35
4. Bobby Brandt 34
Naaste aan die Penne: Bobby Brandt, Rupert Roux en June Rahn
ONTHOU DIE STEAKAAND VRYDAG 27 MAART
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com