Gholfnuus (9 April 2015)

Gholfnuus (9 April 2015)

Gansbaai Courant

Net twee verjaarsdae hierdie week

12 April MG Lourens

13 April Johan Hanekom, Baie geluk!

WOENSDAG  1 April 2015

Geen April's fool hier nie!!!!

1. Leon Lombaard             39  

2. George Hunt                   37             

3. Sextus neethling           37

4. Jack Doyle                     36

5. Jan Le Roux                  35

Spogtwee: Leon Hattingh. Naaste aan die penne: S Neethling, Daan Victor en Charlie Bent.

Vrydag  3 April

Alhoewel 'n vakansiedag het baie manne kom speel.

1. W van Coller                    22

2. G Hunt                              19

3. C Bailey                            18

4. J Viviers                            18

SATERDAG     4 April  Betterball

JACK EN ANITA DOYLE FUN DAY

Hierdie twee Engelse vriende van die klub het 'n spesiale dag gehou om geld in te samel vir die pypaanlegte op die skoonvelde. Ons sê vir hulle baie dankie en hoop wanneer hulle ons volgende jaar weer besoek, dat die skoonvelde groener sal wees. Die dag het goed afgeloop en heelwat geld is ingesamel.

Die volgende bedankings word voorgehou: Blue Goose restaurant, Buitesteen Pub & Grill, Fynbos Shoppe, Gansbaai OK Foods, Gansbaai Superspar en Marie's Boutique, Art & Beauty Shop.  

1. M Swart en H du Toit                     47

2. ET Engelbrecht en J Kruger        44

3. A van Niekerk en J Beukes          42

4. G Moat en A Moat                           42

5. B Swart en S Muller                       42

6. D Sawtelle en C Lee                     41

Spogtwees:  A Moat en Daan Victor. Naaste aan die Penne: A Roos, M Swart en Andre Lourens (welkom terug Andre). Spesiale Pryse: Beste bruto: D van der Merwe.

Beste Netto:  G Moat.     

Baie van die spelers het ná nege putjies opgehou as gevolg van die ongure weer, maar ten spyte daarvan het die veiling daarna goed afgeloop. 50 Spelers het die dag ingeskryf.

Weer eens dankie aan Jack vir sy organisasie van die dag.

Volgende Steakaand 1Mei. As jy nog nie hier was nie , mis jy baie.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (9 April 2015)

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Stay Close to Gansbaai Harbour: Relax at N०1 Harbour Way!

Stay Close to Gansbaai Harbour: Relax at N०1 Harbour Way!

Enjoy a relaxing stay at N०1 Harbour Way, just a short walk from the Gansbaai Harbour. 

N०1 Harbour Way
Explore SMEG's Retro Kitchen Collection!

Explore SMEG's Retro Kitchen Collection!

Upgrade your kitchen with S Herholdt and SMEG's Retro Kitchen style!  

S Herholdt
Ontdek Zimbabwe en Botswana (Deel 11)

Ontdek Zimbabwe en Botswana (Deel 11)

In Deel 11 gaan ons voort met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha.

Gans-Berg Nuus / News
Custom Irrigation Solutions for Your Garden's Water Needs!

Custom Irrigation Solutions for Your Garden's Water Needs!

A well-watered garden is a happy garden!

Eco-Flo Irrigation
Transform Your Kitchen with S Heroldt and SMEG: Premium Luxury Kitchen

Transform Your Kitchen with S Heroldt and SMEG: Premium Luxury Kitchen

Revamp your kitchen with S Heroldt and SMEG!

S Herholdt
Draft AGM Minutes - 22 March 2024

Draft AGM Minutes - 22 March 2024

We're pleased to share the draft minutes of our Annual General Meeting held on March 22, 2024. 

See All Articles