Ekosentrum by Stony Point amptelik geopen

Ekosentrum by Stony Point amptelik geopen

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Volgende op omvattende openbare deelname en etlike jare waarin ingewikkelde uitdagings die hoof gebied moes word wat verskeie wysigings aan die terreinplanne genoodsaak het, is die Ekosentrum by Stony Point nou uiteindelik slaggereed om die projek se voorgenome voordele aan bedreigde seevoëls, toeriste, die Bettysbaai-bootklub en die Mooiuitsig-gemeenskapstrust – houers van die kommersiële regte op die bestuur van die koffiewinkel en ekosentrum – te bied. 

By die amptelike bekendstelling op Vrydag 10 April 2015, het Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie die projekbestuurders, Casidra, geloof vir die suksesvolle integrasie van die oorblywende ruïnes van die ou walvisstasie, die radarstasie uit die Tweede Wêreldoorlog en die munisipale werkswinkel en store in 'n toerisme-aantreklikheid en natuurbewaringsarea. 

Met behulp van befondsing komende van die uitgebreide-openbarewerkeprogram, het die Wes-Kaapse Departement van Toerisme die oprigting van 'n tematiese besoekerinligtingsentrum, 'n teekamer en erfenisterrein wat oor die geskiedenis van walvisjag handel by die Stony Point Ekosentrum gefasiliteer.

In sy toespraak het die LUR vir Toerisme, Derek Hanekom, belanghebbers aangemoedig om aan te hou om soortgelyke projekte na te streef wat werksgeleenthede skep en help om 'n lewendige, billike en volhoubare toerisme-ekonomie tot voordeel van die plaaslike gemeenskap te ontwikkel.

Ekosentrum by Stony Point amptelik geopen

Noluthando Zweni

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles