Verjaarsdae hierdie week
E.R. Burger April 18
Calie vd Merwe 23
Eric Haxton 23
JP Janse van Rensburg 23
Baie geluk aan julle almal!!!!
Woensdag 8 April Sloegters
1. ET Engelbrecht 37
2. Bev Swart 37
(die visvang van twee weke het nie sy gholf geskaad nie.)
3. Steve Muller 34
4. Royce Woods 33 (welkom Terug Royce)
5. Sextus Neethling 33
Spogtwees Daan Victor en George Hunt.
Naaste aan die penne: George Hunt en Andre Roos.
Vrydag 10 April Hoenderkompetisie (OK die sponser)
Naaste aan die Pen: L. Hattingh
1. P. Loubser 20
2. Daniel vd Merwe 18
3. Jakkie Beukes 18 (die visvang het hom ook gehelp)
4. Wally van Coller 18
Saterdag 11 April Bogey Plus
1. P. Loubser +3
2. J. Coetzee +1
3. G. Esterhuizen 0
4. D. De Kock , Daan Victor en George Hunt eindig almal op -1
Spogtwees: J. Nell en D. Victor
Naaste aan die Penne: Steve Muller, Solly Wessels en Daan Victor.
Onthou die Steakaand op 1 Mei!!!!!
Voorspoed aan ons Ligaspan wat Saterdag 18 April teen Arabella speel. Ons weet julle kan!!
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com