Koos de Kock vereer

Die National Sea Rescue Institute (NSRI) het onlangs ‘n spesiale en geraamde sertifikaat aan Gansbaai se afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte, Koos de Kock, oorhandig.

“This certificate is for generously supporting Sea Rescue and we thank you for your kind contribution,” lui die bewoording op die sertifikaat. Koos was vir sowat 11 jaar, sedert 2004 by NSRI betrokke.    

Die National Sea Rescue Institute (NSRI) het onlangs ‘n spesiale en geraamde sertifikaat aan Gansbaai se afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte, Koos de Kock, oorhandig. “This certificate is for generously supporting Sea Rescue and we thank you for your kind contribution,” lui die bewoording op die sertifikaat. Koos was vir sowat 11 jaar, sedert 2004 by NSRI betrokke.