Geluk aan Senekal Dreyer met sy verjaarsdag op die 24ste April en ook Bruce Haddon wat die 28ste verjaar.
Woensdag 15 April Sloegters
1. Leon Hattingh 40
2. Bev Swart 39
3. Daan Victor 38
4. Johan Kruger 37
5. Jacques Nell 37
Naaste aan die Penne: George Hunt en Sextus Neethling. Geen Spog twees nie. Eintlik snaaks want die greens is nou op hulle beste.
Vrydag 17 April Hoenderkompetisie (OK)
1. Leon Hattingh 19
2. D.vd Merwe 18
3. Leon Lombaard 18
4. George Hunt 18
Naaste aan die pen: Johan Kruger
Saterdag 18 April Enkel Stableford
Nou kan 'n mens sien dat die setperke puik is.
Spogtwees - Ses!!! van die bestes: E. Engelbrecht, E. Engelbrecht (jnr), J. Coetzee (nogal twee), M. Davin en Steve Muller. Naaste aan die Penne: S. Neethling en S. Muller wat twee behaal het.
1. D. Rossouw 37
2. Steve Muller 35
3. S. Neethling 34
4. E. Engelbrecht (Jnr) 34
5. M. Davin 33
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com