Gholfnuus (30 April 2015)

'n Hele paar Mei Babas. Veels geluk, 'n goeie jaar word julle toegewens.

Mei  1 J. Scholtz en F. vd Merwe

Mei 2  D. De Villiers

Mei 3  Bev swart en G.B  de Vries

Mei 4  Dr S. Zellman

Mei 5 J. Fourie

Mei 6 P. Pieters

Mei 8 M.J. Doyle

WOENSDAG SLOEGTERS 22 April

1. J. Nell                 41

2. R. Woods          41

3. P. Pieters           39

4. S. Muller            38

5. A. Roos             37

6. S. Neethling     37

Net een Spogtwee nl. Bobby Brandt maar twee arende J. Nell en Bev Swart. Mooi gedoen manne!! Naaste aan die penne Bobby Brandt, Steve Muller en Piere Pieters. Die Jackpot op gate 7,8 en 13 word gewen deur Royce Woods. Knap Gedaan!!!

VRYDAG HOENDER 24 APRIL

Eerste was Leon Hattingh met 'n massiewe 24 punte (hy het ook die enigste spogtwee) met 'n bruto van 35. Tweede en derde was Marleen Davin en Jannie Brandt met 17 punte elk.

Hierdie kompetisie word deur OK geborg op elke Vrydag.

SATERDAG MAANDELIKSE HOUESPEL 25 APRIL

Naaste aan die penne: Bev Swart en Jacques Nell. Spogtwees: Dawie Rossouw, Dawie Viljoen, George Hunt en Bev Swart.

1. Dawie Rossouw  69 Netto

2. Solly Wessels      70

3. Bev Swart              72

4. Daan Victor           73

5. June Rahn            73

Hierdie kompetisie word geborg deur Kleinbaai Motors.

Onthou die Steakaand op Vrydag 1Mei asook die R1000 trekking wat gewen moet word!!!!!

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

GholfKlub 4_1