Veerpyltjies weer op dreef

Veerpyltjies weer op dreef

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Ek het ‘n daadwerklike poging aangewend om Gansbaai se Veerpyltjieklub weer op dreef te kry,” vertel Boetie (Gilbert) Hart.

“Hierdie eerste toernooi is ter nagedagtenis aan Allen Greef wat die klub vir jare aan die gang gehou het.” Die klubbestuur het ook ‘n spesiale “Allen Greeff Wisseltrofee” laat maak en hulle beoog om elke jaar hierdie tyd ‘n toernooi ter nagedagtenis aan Allen te reël. Die spanne wat verlede Sondag met die Allen Greeff Kompetisie teen mekaar in aksie was, is van Gansbaai, Ceres, Bredasdorp, Helderstroom en Caledon.

Die eerste drie spanne wat as wenners uit die stryd getree het, is 1ste Caledon B, wat die Allen Greeff Wisseltrofee ingepalm het, met 2de Bredasdorp A en 3de Caledon A. Die bestuurslede en kapteins van elke dorp bestaan uit Boetie Hart (Gansbaai), Lindly (Caledon), Wayne (Helderstroom), Marc (Bredasdorp) en DC Lourens (Ceres, maar ook Gansbaaier). Gansbaai het net drie spelers gehad: Boetie Hart (kaptein), Vaatjie en DC Lourens. “Ek voel baie tevrede met ons eerste toernooi en sien daarna uit om seker te maak ons kry die Veerpyltjieklub weer deeglik op die been,” sê Boetie.  

Vir navrae kan hy by 083-312-4533 gekontak word.

Hardus Botha

Veerpyltjies weer op dreef

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles