Verjaarsdae hierdie week:
Mei 8 M.J. Doyle
Mei 9 C. Steyn, Elma Gel- denhuis, C. le Roux, en M. Tobias
Mei 10 S. Harris
Mei 11 Johan Pieterse
Baie geluk aan julle almal, mag die jaar vorentoe net geseënd wees.
Woensdag 29 April SLOEGTERS
1. Jan le Roux 36
2. Daan Victor 35
3. Bev Swart 34
4. George Hunt 34
5 Leon Hattingh 34
Naaste aan die penne: Leon Hattingh op twee van die drie gate, en hy het ook die enigste spogtwee gehad.
Vrydag 1 Mei Hoender (OK is die Borg)
1. A.Roos 20
2. F. van Eeden 19
3. P. Loubser 18
4. P. Pieters 18
Die steakaand het weer eens vlot verloop en geluk aan Bobby Brandt wat die R1000 trekking gewen het.
Saterdag 2 Mei 4 ball- bogey plus
Pieter Loubser het twee van die naaste aan die penne gewen en H. Bosman die derde een.
Spogtwees is gewen deur P. Loubser en R. Viljoen.
1. Frikkie van Eeden/ Leon Lombaard +8
2. J.Nell/ Jan le Roux +7
3. H. Bosman/ Johan Coetzee +5
4. Bev Swart/ S. Muller +4
5. A. Roos/ P.Loubser +3
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com