Geluk aan die Ligaspan wat 7-1 gewen het teen Caledon op Saterdag 9 Mei hier op ons baan.
Net een verjaarsdag hierdie week . Geluk mnr. JDW van Niekerk wat op die 17de Mei verjaar.
Woensdag Sloegters 6 Mei
1. Bev Swart 40 pte
2. J. Nell 39
3. J. Coetzee 39
4. G. Hunt 38
5. R. Brandt 38
Naaste aan die penne: J. Nell, R. Brandt en C. Spanellis
Spogtwees: C. Spanellis en J. Nell( twee van die bestes)
Vrydag Honderkompetisie (OK Borg) 8 Mei
1. A. Roos 20
2. G Hunt 18
3. J. Nell 17
4. J. Pieterse 17
5. P. Pieters 16
Net een spogtwee G. Hunt op no 11
Saterdag Ind. Stableford 9 Mei
1. ET Engelbrecht 38
2. S. Muller 38
3. R. Brandt 37
4. J. Rahn 37
5. P.Pieters 37
6. P. le Roux 36
Volgende steakaand 29 Mei (asook die ledetrekking vir R1000).Besprekings by die klub . Kom geniet dit saam met ons.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com