Die afgelope naweek het Academia vir die derde jaar in ‘n ry die sportdag by Eben Dönges in Kraaifontein bygewoon. Academia is besig om naam te maak in die distrik en die gemeenskap kan met reg trots wees op sy leerders.
Die uitslae was soos volg:
Hokkie: Onder 19 seuns:
Gelykop teen Bernadino Heights 0 – 0,
wen Eben Dönges 1 – 0, man van die wedstryd is Eon Arends.
Onder 19 Meisies:
gelykop teen Eben Dönges 0 – 0, vrou van die wedstryd is Itania Hendrek.
Sokker: Onder 19 seuns:
Wen Bernadino Heights 1 – 0 en wen Eben Dönges 1 - 0, man van die wedstryd Ncedo Lakhlani.
Onder 19 Meisies:
Wen Bernadino 3 – 0 en vrou van die wedstryd is Tanita Apolisi.
Onder 15 Seuns:
Gelykop teen Bernadino 0 – 0 en verloor teen Eben Dönges 4 – 0, man van die wedstryd Bongane Fundakubi.
Netbal: Onder 19A:
Wen Eben Dönges 18 – 2, vrou van die wedstryd Jay – Lee Swart.
Onder 17:
Speel teen Bernadino se onder 19A 4 – 13, vrou van die wedstryd Jo-Cesta Koopman.
Onder 16:
Wen Bernadino 8 – 0 en verloor teen Eben Dönges 6 – 23, vrou van die wedstryd Casey Lewis.
Onder 15:
Wen Eben Dönges 6 – 1 en wen Protea Heights 9 – 7, vrou van die wedstryd Ruwyda Phillips.
Rugby: Onder 19A;
Wen Eben Dönges 8 – 3, man van die wedstryd Reginald Alexander.
Onder 16:
Verloor teen Bernadino 15 – 8 en wen Hamlets 10 – 7, man van die wedstryd Wilhelm Goss.
Onder 15:
Speel gelykop teen Bernadino 15 – 15 en wen Eben Dönges 21 – 0, man van die wedstryd Jadrian van den Berg.
Liezel Mostert