7de Laan in De Kelders

7de Laan in De Kelders

Gansbaai Courant

Coenie van Dyk sit hier by sy uitbeelding van 7de Laan in sy tuin in De Kelders wat ‘n tyd gelede deur die Pasella-span van SABC2 besoek is. Dit word eerskomende Vrydagaand, 22 Mei 2015 om 18:00 gebeeldsend en word Sondag om 14:00 herhaal.

Coenie se volledige tuin bestaan uit realistiese uitbeeldings van 7de Laan, ‘n volledige “plaas” met alles wat daarmee saamgaan en veel meer, asook ‘n spoorwegstasie wat hy onlangs gefinaliseer het.

Kyk gerus Vrydagaand of Sondagmiddag na Pasella op SABC2.

7de Laan in De Kelders

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More