Rachels Angels Markdag

Rachels Angels Markdag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Saterdag 16 Mei het dit behoorlik gegons op Gansbaai se sportgronde met die tweejaarlikse Rachel’s Angels Markdag. Academia was vanjaar die gasheerskool. Daar het 20 skole aan die Markdag deelgeneem.

Leerders moes hulle stalletjies opmaak en hul goedere verkoop. Academia se Angels het die heerlikste koekies verkoop wat hulle self gebak het. Voor die markdag begin het, was daar ‘n drie kilometer ‘pikkewynstap”. Dit het by die skool begin en by Gansbaai Kliniek geëindig. Die vinnigste pikkewyne was Tyrell Spandiel en Sangiro Felix. Op die verhoog was die seremoniemeesters die bekende Kim Cloete en Karl Ahari. Die verwelkoming is deur professor Rachel Jafta behartig. Die eerste kunstenaar was London van Idols faam gevolg deur Hemelbesem. Tussendeur is stalletjies bekendgestel. Ook op die verhoog was Oshri, Beatenburg, Tribal Echo en Mej Suid-Afrika. Die Mnr en Mej Rachel’s Angels is ook deur die loop van die dag gekies, asook die beste stalletjie.                                                                                           

Liezel Mostert

Voorbereiding vir Markdag

Academia se ses Rachel’s Angels het Dinsdag 5 Mei in Khayalitsha al hul voorbereidings vir  die markdag op 16 Mei reg gekry. Die leerders het koekies gebak ten bate van die Khayalitsha Cookie Company om hul deel vir liefdadigheid te gee. Op dieselfde dag is die leerders van die skoolkoerant ook saam en hulle is gewys hoe om ‘n “apps” vir die internet te bou. Die leerders kon eerstehands sien hoe ‘n webtuiste geskep word en het ook interessante nuwe tegnieke geleer om hul berigte vir die skoolkoerant te skryf. Die dag se verrigtinge is deur die Rachel’s Angels en Media 24 gereël.

Liezel Mostert

Rachels Angels Markdag

Monica Hayes

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles