Aand van die Glinstersterre

Aand van die Glinstersterre

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Academia was voorwaar getrakteer met ‘n rits “celebs” wat die skool kom besoek het. Vrydagaand 15 Mei is ‘n glansgeleentheid by die Great White Shark House gehou en die gasheer was Wilfred Chivell.

Die geleentheid was om almal in die regte bui te kry vir die volgende dag se Markdag. Mej Suid-Afrika, Liesl Laurie, Mej Suid-Afrika Aarde, Ilze Saunders, akteur Oros Molopufo en Zolani Mbeki van die Zolani Mbeki trust was onder die gaste. Toesprake deur die twee pragtige dames is gemaak, asook professor Rachel Jafta, voorsitter van Media 24 en Rachel’s Angels Trust, asook Christo van der Rheede van die Afrikaanse Handels Instituut. 

Die een boodskap wat kop bo water uitgestaan het van al die sprekers is om leerders te bemagtig in entrepreneurskap. Die skool se marimba orkes het die gaste getrakteer met hulle talent en Mej Suid-Afrika het selfs ‘n paar danspassies uitgehaal.           

Liezel Mostert

Aand van die Glinstersterre

Monica Hayes

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles