Kleinmond Leerders ingelig oor Biodiversiteit

Kleinmond Leerders ingelig oor Biodiversiteit

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Leerders by skole in die Hangklip-Kleinmond-gebied kon op Dinsdag 5 Mei 2015 ‘n skou oor biodiversiteit in die Proteadorpse Gemeenskapsaal bywoon.

Die geleentheid is deur Whale Coast Conservation georganiseer en onder die talle stalletjies was daar ook een waar Cuan McGeorge van Stony Point oor die hoogs bedreigde Afrika-pikkewyn kon praat. Die leerders by hom is van die Ekoskool op Pringlebaai.

Ander onderwerpe het gehandel oor die pad wat water volg van waar dit opgevang word tot by die kus, die unieke Kaapse Blommeryk (Fynbos) en die klassifikasie van spesies. Almal het die geleentheid stimulerend en waardevol gevind.

SSMA/Fanie Krige

Kleinmond Leerders ingelig oor Biodiversiteit

SSMA Fanie Krige

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles