Gholfnuus (21 May 2015)

Gholfnuus (21 May 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Verjaarsdae hierdie week:

Mei 17  J. van Niekerk

        22 F. Conradie

        24 W. Harris

        26 H.S Fotze

        27 Dr.S. Zellman

        28 M. Bury

Net die beste word julle toegewens.

Heelwat van ons lede ondergaan of gaan binnekort operasies ondergaan. Ons wens hulle voorspoed toe en 'n spoedige herstel. Awie van der Merwe se eerste oog is gedoen (lens vervang) en was 'n groot sukses. Die tweede oog is gedoen en hy wag vir die uitslae. Hoop die uitslag is dieselfde. Sid van der Vyver (ons baanbeampte) is tans in vir 'n maagopersie. Ons vertrou dat alles goed sal gaan. Bertie (almal ken hom van Built It) is ook in die hospitaal vir 'n operasie. Sterkte Bertie. Sonja Joubert gaan weer hospitaal toe met haar heup. Hoop dit is hierdie keer 'n sukses Sonja. 

Ook simpatiseer ons met Jakkie en René Beukes met die afsterwe van Jakkie se suster. Ons gebede is saam met julle. June Rahn are going into hospital for tests. We are thinking of her and hope only the best for her. She will be 80 years old on June 11th.

Uitslae: Woensdag

13 Mei  SLOEGTERS 

1. E. Engelbrecht  42
2. R. Brandt            39
3. D. De Kock         39
4. J. Nell                  38
5. J. Kruger             38
6. D. Victor              37
7. L. Lombaard      37

Pragtige arende behaal deur  R. Brandt en D. de Kock

Spogtwees:  L. Hattingh, Bev Swart en J. Nell

Naaste aan die Penne: S. Neethling  Bev Swart en S. Muller

Vrydag Hoender kompetisie 15 Mei

1. G. Hunt                           21
2. D. van der Merwe         19
3. J. Beukes                      18
4. S. Neethling                  18
5. L. Lombaard                 17

Saterdag 16 Mei  Betterball

Naaste aan die Penne: J. Nell, A. Roos en R. Roux

Arend: G. Hunt

Spogtwees: J. Nell en D. de Kock

1. S. Wessels en El Matthee               43
2. G. Hunt en M. Davin                         42
3. P. Loubser en J. Thompson           42
4. J. Nell en A Roos                             42
5. B. Swart en A Kent                          42
6. P. Terblanche en A Kent                40

Onthou die volgende Steakaand  29  Mei, asook die ledetrek-king van R1000. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (21 May 2015)

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles