Pearly Beach Noodhulp se geskenk

Koos de Kock, afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheids-beampte, het onlangs surplus voorraad, wat sy eiendom was, aan Pearly Beach Noodhulp geskenk.

Van die items is ‘n opvoubare draagbaar, “space blankets”, verbande, komberse en nog meer. Die noodhulpkamer het die items met groot waardering ontvang en is ook dankbaar dat Koos aan hulle gedink het.

Links is Koos de Kock saam met Hakkie van Pearly Beach Noodhulp wat die goedere in ontvangs geneem het.

Koos de Kock, afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheids-beampte, het onlangs surplus voorraad, wat sy eiendom was, aan Pearly Beach Noodhulp geskenk. Van die items is ‘n opvoubare draagbaar, “space blankets”, verbande, komberse en nog meer. Die noodhulpkamer het die items met groot waardering ontvang en is ook dankbaar dat Koos aan hulle gedink het. Links is Koos de Kock saam met Hakkie van Pearly Beach Noodhulp wat die goedere in ontvangs geneem het.