Academia

Academia

Gansbaai Courant

“Die manne met die tanne”

Die afgelope naweek het Academia vir die derde jaar in ‘n ry die sportdag by Eben Dönges in Kraaifontein bygewoon. Academia is besig om naam te maak in die distrik en die gemeenskap kan met reg trots wees op sy leerders.  

Die uitslae was soos volg: Hokkie: Onder 19 seuns: gelykop teen Bernadino Heights 0 - 0, wen Eben Dönges 1 - 0, man van die wedstryd is Eon Arends. Onder 19 Meisies: gelykop teen Eben Dönges 0 - 0, vrou van die wedstryd is Itania Hendrek. Sokker: Onder 19 seuns: wen Bernadino Heights 1 - 0 en wen Eben Dönges 1 - 0, man van die wedstryd Ncedo Lakhlani. Onder 19 Meisies: wen Bernadino 3- 0 en vrou van die wedstryd is Tanita Apolisi. Onder 15 Seuns: gelykop teen Bernadino 0 - 0 en verloor teen Eben Dönges 4 - 0, man van die wedstryd Bongane Fundakubi. Netbal: Onder 19A wen Eben Dönges 18 - 2, vrou van die wedstryd Jay-Lee Swart. Onder 17 speel teen Bernadino se onder 19A 4 - 13, vrou van die wedstryd Jo-Cesta Koopman. 

Onder 16 wen Bernadino 8 - 0 en verloor teen Eben Dönges 6 - 23, vrou van die wedstryd Casey Lewis. Onder 15 wen Eben Dönges 6 - 1 en wen Protea Heights 9 - 7, vrou van die wedstryd Ruwyda Phillips. Rugby: Onder 19A wen Eben Dönges 8 - 3, man van die wedstryd Reginald Alexander. Onder 16 verloor teen Bernadino 15 - 8 en wen Hamlets 10 - 7, man van die wedstryd Wilhelm Goss. Onder 15 speel gelykop teen Bernadino 15 - 15 en wen Eben Dönges 21 - 0, man van die wedstryd Jadrian van den Berg.

Liezel Mostert

Academia

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

New: Coffee in a cone

New: Coffee in a cone

The worlds most instagrammable coffee!

Tuscany Coffee Shop
African Penguin Awareness Day

African Penguin Awareness Day

Celebrating African Penguin Awareness Day.

Legal Snippets

Legal Snippets

FAILING TO DISCLOSE OR PUBLISH YOUR COMPANY'S STATUS ON CORRESPONDENCE AND ELECTRONIC COMMUNICATION.

Richards Attorneys
Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin now available at Tranquility Wellness Spa!

Great Review

Great Review

One for Gansbaai and its PEOPLE.

Blue Goose
Blue Flag Status for Marine Dynamics & Dyer Island Cruises Vessels

Blue Flag Status for Marine Dynamics & Dyer Island Cruises Vessels

Blue Flag status for Marine Dynamics and Dyer Island Cruises for the second year running...

See All Articles