Gansbaai Primer maak geskiedenis met hul eerste Pilchies Visvangspan wat deelgeneem het aan die Boland Kushengel Assosiasie se ontwikkelingsprogram te Struisbaai. Tydens die laaste byeenkoms op Vrydag 17 April behaal die span ‘n eerste plek uit vyf (5) skole. Die span word onder leiding van mnr N Pedro, mnr A Abrahams en mnr A Loff afgerig en ondersteun.
Baie dankie aan mnr Frans Claassen en Boland Kushengel Assosiasie vir hulle goeie werk rakende ontwikkeling op die gebied van kushengel onder leerders. Mnr Pedro doen ook ‘n beroep op gemeenskapslede vir enige hengelgereedskap skenkings aan die Pilchies Hengelspan.
Gansbaai Primer se Visvangspan
28 May 2015Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026
The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.
GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide
GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!
R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai
Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...
The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth
There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.
Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!
Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!
Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!
Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!












