Gholfnuus (4 June 2014)

Gholfnuus (4 June 2014)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Baie geluk aan die volgende persone.

Nog 'n jaar ouer !!

Junie 3   P. Bester

         6   Mev A du Preez

         8   Dr P. Du Toit

        11  June Rahn (wat 'n mylpaal 80jaar en speel nog gholf)

Woensdag Sloegters 27 Mei

Naaste aan die penne: Bobby Brandt en Bev Swart( op twee gate). Die Jackpot is gewen deur Johan Coetzee op Gate 10, 12 en 18. Die man speel nou kookwater gholf.

1.  Johan Coetzee  41

2. Steve Muller        39

3. ET Engelbrecht  38

4.  Daan Victor        38

5.. Solly Wessels   35

6.  George Hunt     35

Vrydag Hoenderkompetisie (OK) 29 Mei

1. G. Hunt                           20

2. Daniel van der Merwe 17

3. J. Nell                             17

4. ET Engelbrecht            17 

Een Spogtwee Leon Hattingh en naaste aan die pen J. Nell.

Saterdag 30 Junie

Net drie gholfers het die gure weer aangedurf en ook net nege gate gespeel. Hier het Steve Muller koning gekraai met 17 Punte. Die man se voorgee het ook pragtig afgekom. 

Baie geluk Steve.!!!

Die ledetrekking op Vrydag by die steakbraai het Johan Wiese R1000 ryker gemaak.

Die steakbraai was weer eens 'n reuse sukses danksy Jakkie Beukes, Daniel van der Merwe en Dr JP Bosman (bygestaan deur Lambert Smith) wat die amptelike braaiers is.

Baie dankie ook aan die dames van die klub wat vir die heerlike slaaie en broodjies gesorg het.

Ria van der Merwe is die sameroepster en sy sorg dat al die vrouens 'n beurt kry.          

Ons ligaspan het 5 teenoor 3 verloor op Kleinmond maar behoort nog bo-aan die puntelys te wees.

Saterdag 6 Junie speel hulle teen Bredasdorp hier en ons wens hulle net die beste toe.

Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (4 June 2014)

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles