Donderdag 7 Mei het Academia sy sesde Cultivaria gehou.
Die aand het die verskillende kulture uitgebeeld met dans, sang, drama en selfs ‘n vuurdanser. Die laaste item se laaste noot het net weggesterf toe die beurtkrag toeslaan.
Academia is ‘n multikultilêre skool en in die woorde van mnr Tommy Wilson, prinsipaal, is die leerders eenders in hul andersheid.
Liezel Mostert