Verjaarsdae vir die volgende paar dae
Junie 19 R. Smalburger
20 W. Walther
21 K. Werner
23 J. Kruger
24 WJ Wessels
Baie geluk aan julle almal!!!
Woensdag 10 Junie Sloegters
1. Johan Coetzee 40
2. R. Brandt 39
3. G. Hunt 37
4. R. Woods 36
5. S. Wessels 36
Spog twees: L. Hattingh
Naaste aan die penne: L. Hattingh en Bobby Brandt
Vrydag 12 Junie Hoenderkompetisie (OK)
1. D. Victor 20
2. S. Wessels 17
3. G. Hunt 17
4. A. Roos 17
5. J. van der Walt 17
Net een Spogtwee naamlik Solly Wessels en Naaste aan die pen: D. van der Merwe.
Saterdag 13 Junie Betterball
Dit was 'n pragtige vol veld met 40 spelers. Francois van der Merwe en Pieter Loubser was te goed vir die res van die veld met 48 Punte.
2. JR Slabber en G. Kuhn kort op hul hakke met 46 punte
3. Ds D.van Dyk en P. Bredenkamp 44
4. K. Clark en E. Harris 43
5. J. Nell en A Roos 42
Ons se dankie vir ons besoekers en julle moet weer kom kuier.
Volgende Steakaand voorlopig 26 Junie.
Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com