Dwarswater se Grotes

Dwarswater se Grotes

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Twee Kapenaars, Tony Hoogendijk van Oostersee en Kingsley Green van Table View, wat gereeld naweke by Die Damme deurbring, is verlede naweek met breë borskaste terug Kaap toe.

Tony se Steenbras wat hy gevang het, het 5.5kg geweeg en Kingsley se Mosselkraker 14.5kg. Die twee prag-visse is gedurende die oggend van 20 Junie 2015 by Dwarswater, sowat 8km vanaf Die Damme van die kant af gevang. Tony en sy eggenote, Karen, besit vir die afgelope 8 jaar ‘n vakansiehuisie by Die Damme en Karen sê as die weer dit toelaat, rol die motorwiele bykans elke Vrydag by Die Damme in, met Kingsley wat beslis nie in die Kaap agterbly nie.

Tony en Kingsley is altwee lede van Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub.

 Hardus Botha

Dwarswater se Grotes

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles