Geluk aan W. Naude wat op 29 Junie en Ds D van Dyk wat 2 Julie verjaar.
Woens Sloegters 17 Junie
Spogtwees: Bobby Brandt en Johan Coetzee.
Naaste aan die Pen: Bobby Brandt
1. Sextus Neethling 40
2. Daan Victor 35
3. Bobby Brandt 34
4. Andre Roos 31
5. Bev Swart 30
Geluk aan Sextus wat ook die Jackpot gewen het.
Vry Hoender (OK) 19 Jun
1. D vd Merwe 19
2. D de Kok 18
3. J Nell 18
4. R Brandt 17
Net een spogtwee: J Nell
Sat Houespel 20 Junie
(Kleinbaai Motors)
Geluk aan die volgende gholfers met hul spogtwees:
Leon Hattingh, A vd Merwe, R Brandt en B Swart. 'n Pragtige arend is deur D de Kok aangeteken op no. 16.
Naaste aan die penne was Bev Swart en Daniel vd Merwe.
1. D de Kok 67 netto (br 76)
2. D vd Merwe 72 (br 70)
3. D victor 72
4. S Wessels 73
5. B Swart 73
Saterdag 27 Junie is dit die CASTLE LITE BETTERBALL
Onthou: Vrydag 26 Junie ons normale STEAKAAND.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club, Tel: 028 384 1441, Fax: 028 384 1225,
E-mail: gbgholf@gmail.com