Mond weer oop

Die Mond van Uilenkraalsmond is weer oop, nadat die water Vrydagnag, 3 Julie 2015 deurgebreek het.

Dit is altyd ‘n welkome en pragtige gesig om te aanskou, veral met die rivier wat in ‘n sterk stroom see toe vloei.

 Hardus Botha

Die Mond van Uilenkraalsmond is weer oop, nadat die water Vrydagnag, 3 Julie 2015 deurgebreek het.  Dit is altyd ‘n welkome en pragtige gesig om te aanskou, veral met die rivier wat in ‘n sterk stroom see toe vloei.
Gansbaai Uilenkraalsmond weer oop 2