Woensdag 1 Julie - Sloegters
1) R Woods 38
2) G Hunt 37
3) J le Roux 36
4) J Coetzee 35
Spog twee's is behaal deur Jan le Roux, George Hunt en Bev Swart.
Naaste aan die penne is gewen deur George Hunt, Bev Swart en Bobby Brandt.
Vrydag 3 Julie - Hoender
1) L Hattingh 20
2) A Roos 19
3) F van Eeden 19
Naaste aan die pen is gewen deur Dick de Kock.
Saterdag 4 Julie - Enkel Stebleford
1) R Brandt 35
2) J le Roux 34
3) J Brandt 33
4) G Esterhuizen 32
Naaste aan die penne is gewen deur Jan le Roux, Theo Joubert en Michael Visser.
Baie geluk aan ons liga-span met hul oorwinning op Saterdag 4 Julie oor Swellendam op Kleinmond!
Nadat die spanne gelykop geëindig het, moes 'n siek Francois vd Merwe uitspeel teen Swellendam se nommer 1 speler.
Franna het op die derde gat die wedstryd beklink!
Baie geluk Franna, dit het baie moed gevat!
Die span dring nou deur na die volgende uitspeelrondte om te bepaal wie algehele wenner van die Overbergstreek sal wees.
Sterkte!
ONTHOU 6 Aug 2015 Algemene Jaarvergadering om 15h30. Nominasiebriewe by klub beskikbaar.
Groetnis, Andre
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com