Die duiwe is in Leeu Gamka losgelaat ongeveer 316 km van Gansbaai. Die eerste twee Ope duiwe (albei van Gansbaai) het 'n spoed van 1500.9220 meter per minuut gevlieg en die beste tyd in die Overberg Posduif Unie behaal. Die JO duiwe het 'n spoed in Gansbaaiklub van 1431.5850 meter per minuut behaal. Uitslae is soos volg:
Leeu Gamka JO
H Hitge A 1ste, 5de, 17de, 19de
H Hitge B 2de, 8ste
Louis & Johannes 3de, 6de, 13de, 16de
A Scheepers 4de, 9de
D Smith 7de
Jurie Swart 10de, 18de
Corinne & Janine 11de, 14de, 15de
N Stevens 12de, 20ste
Leeu Gamka Ope
Corinne & Janine 1ste, 6de, 12de
Joshua Booysen 2de
H Hitge A 3de, 11de, 18de
H Hitge B 4de, 5de, 14de, 17de, 19de
Louis & Johannes 7de, 9de, 10de
N Stevens 8ste, 15de, 16de
Jurie Swart 13de, 20ste
Duiwe Groete, Corinne