Superspar se 2016 Mandelaprojek

Superspar se 2016 Mandelaprojek

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Superspar spring sommer nou reeds aan die werk vir 2016 se Mandeladag.

“Ons is besig met ‘n hekelprojek en lei van ons damespersoneel op om te hekel deur 67 minute vir 3 dae ‘n week vir Mandela af te staan,” vertel Riana Enslin van Gansbaai Superspar. “Ons vertrou dat hierdie vaardigheid aan hulle dogters oorgedra sal word.”  

Sy sê die personeel skenk self elke maand wol, maar uit die aard van die saak is dit onvoldoende. ‘n Beroep word op Gansbaaiers gedoen om hulle met wolskenkings te ondersteun, wat by die winkel afgelewer kan word. Die artikels wat gedurende die jaar gemaak word, sal op 2016 se Mandela Dag aan die gemeenskap geskenk word. “Hierdie projek het alreeds 'n positiewe invloed op die damespersoneel en almal is baie entoesiasties daaroor,” sê Riana.

Hardus Botha

Superspar se 2016 Mandelaprojek

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles