Gansbaai Academia Winterskool 2015

Gansbaai Academia Winterskool 2015

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die afgelope wintervakansie was nie net rus vir die matriekklas van 2015 nie. Die laaste week het die skool ‘n winterskool aangebied om die matrieks ‘n hupstoot te gee om selfs beter uitslae te behaal hierdie jaar.

Ekstra klasse is aangebied in Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Rekeningkunde, Toerisme, Geografie, Fisiese Wetenskappe, Besigheidstudies en Afrikaans.  

Die derde kwartaal is die laaste kwartaal vir die groep en dit gaan so gou om wees soos mis voor die son. Om die matrieks nog verder te ondersteun word daar beoog om in September ook ‘n Lenteskool aan te bied.

Liezel Mostert

Gansbaai Academia Winterskool 2015

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles