Woensdag 15 Julie: Sloegters
1) L Smith 38
2) J Brandt 36
3) L Hattingh 35
4) R Lambrechts 35
E Engelbrecht behaal 'n spog 2.
Naaste aan die penne is gewen deur B Swart, S Wessels en E Engelbrecht.
Vrydag 17 Julie: Hoender
Slegs drie malles het gespeel in die erge wind!
1) G Hunt
2) A Roos
3) L Hattingh
Saterdag 18 Julie: Enkel Stableford
1) S Wessels 36
2) J Brandt 32
3) J Beukes 31
4) J Coetzee 28
Spog 2 is deur L Hattingh behaal.
Naaste aan die penne is gewen deur L Hattingh en E Engelbrecht
ONTHOU 6 Aug 2015 Algemene Jaarvergadering om 15h30
Nominasiebriewe by klub beskikbaar.
Die volgende Steak-aand is op 1 Augustus - plaas julle bestellings by die klub!!!
Groete, André
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com