SEEFF SUID-KAAP spog met 'n nuwe kantoor in Pearly Beach. Groot makietie is by die Rooi Bier gehou en eregaste was mnr Ian Badenhorst, Besturende Direkteur vir Seeff Suid-Kaap en sy vrou Barabara, asook DA Raadslid, mnr Dudley Coetzee en sy vrou, Shirley.
Volgens mnr Cornie Swart, Besturende Direkteur vir Seeff in die Groter Gansbaai, is alle aanduidings van 'n wesenlike groei vir Pearly Beach in die vooruitsig. Hoë huispryse in nabye dorpe soos Stanford, De Kelders, Gansbaai en Franskraal maak Pearly Beach meer en meer aantrekliker vir Aftree- en Eerste huiskopers. Die kantoor sal bestuur word deur Dawid Kunneke en word bygestaan deur sy vrou, Janine, wat verhurings sal behartig.
Dawid en Janine is oorspronklik van die Laeveld in Mpumalanga en het meer as 30 jaar ondervinding in die eiendombedryf. Hulle liefde vir die Kaap het ontstaan toe Dawid in 1986 by die Ovcon groep BELANDIA HOMES in Kaapstad, sy debuut in die bedryf gemaak het. Hy was later Verkoopsbestuurder vir onder andere SAGE SCHACHAT CULLUM en die laaste twee jaar vir die JUST PROPERTY GROUP aan die Suidkus van Natal.
“Die vriendelike mense, die kultuur, die natuur en lewenskwaliteit van Pearly Beach en die Overstrand het ons verower! Hier trek ek nie!,” sê Dawid.
SEEFF MAAK KANTOOR OOP IN PEARLY BEACH
30 July 2015Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...













